Dis ek, Anna – Kaalgestroopte meesterstuk

Dis ek, Anna – Kaalgestroopte meesterstuk

– Dis ek, Anna Kaalgestroopte meesterstuk Lees Meer Resensie Deur Martie Bester Terwyl hy vlerksleep by haar ma, is dit werklik Anna, Johanna se dogter, wat Danie du Toit se aandag trek. Met sy windmakerhouding en sjarme, is Johanna maklike prooi. Maar hy stel...
Abraham

Abraham

– Abraham Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Daar is bittermin filmmakers wat die kuns van film gestand doen, wat nog te sê Suid-Afrikaanse filmmakers. Nietemin is een van hierdie ‘minderheids’-filmmakers niemand anders as Jans Rautenbach nie....
‘Die Pro’ – Die rolprent wat golwe maak

‘Die Pro’ – Die rolprent wat golwe maak

Bioskoop plaas die kollig op Suid-Afrika se heel eerste branderplankry rolprent, genaamd ‘Die Pro’. Aanbieder en joernalis, Dee Theart, loer in op die rooitapyt by die film se première in Johannesburg en gesels ook met die draaiboekskrywer en...