by Rick Bronkhorst | Apr 27, 2022
– Mr Bones 3 – Son of Bones Schuster is terug…maar Oh, Shucks! Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Veertien jaar na Bones 2 Back From the Past is die derde aflewering van Leon Schuster se Bones reeks uiteindelik hier. Bones 3 Son of Bones begin...
by Rick Bronkhorst | Apr 22, 2022
– Gaia Wie is vriend en wie is vyand? Dít is die vraag wat Gaia vra in dié fliek se uitbeelding van die stryd tussen mens en die aarde. Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Gaia word beskou as ʼn ekologiese riller waarin die woud, of Moeder Aarde self,...
by Rick Bronkhorst | Apr 22, 2022
– Thando Thando – ʼn storie van selfliefde en hoop Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Thando (Zikhona Bali) is ‘n verontrusde tiener wat met selfmoordneigings, die verlies van haar ma, kleurisme (velkleur kwessies), afknouery en geslagsgebaseerde geweld...
by Rick Bronkhorst | Mar 25, 2022
– Vlugtig Daar’s ‘n Rooikappie én ‘n wolf in almal van ons Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout In Vlugtig maak ons kennis met Simon Berg (Arno Greeff), ʼn aspirant akteur wat sukkel om ʼn deurbraak in die vermaaklikheidswêreld te maak. Hy het al heelparty...
by Rick Bronkhorst | Dec 20, 2021
– Klein Karoo 2 Warm, Afrikaanse Liefde Lees Meer Resensie Deur Rick Bronkhorst Agt jaar later kry ons uiteindelik die kans om uit te vind wat gebeur het met Frans (Tim Theron) en sy liefdeslewe. In die vorige fliek het dit gelyk of hy en Cybil (Donnalee...
Recent Comments