by Rick Bronkhorst | Dec 30, 2015
– ‘n Pawpaw vir my Darling ’n Mengelmoesverhaal met hart en siel Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren “Hoe kom dit dat mens en dier uitgespoeg word op ‘n plek waaruit jy altyd wil kom, maar nie kan nie?” – Tsjaka Afrikaanse rolprente bied die...
by Rick Bronkhorst | Dec 18, 2015
– Die Pro Soveel meer as net branderplankry Lees Meer Resensie Deur Dee Theart Leon de Villiers het in 1997 die Sanlam Boekeprys vir jeugliteratuur gewen met sy boek, Die Pro. Daarna het die eer hom te beurt geval toe hierdie einste boek gekies is as...
by Rick Bronkhorst | Dec 16, 2015
– Trouvoete Die liefde is ’n komplekse operasie Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Regisseur Darrell James Roodt het Suid-Afrika se beker al menigte male laat oorloop van trots. Rolprente soos Sarafina!, Yesterday en Cry, The Beloved Country,...
by Rick Bronkhorst | Nov 20, 2015
– ’n Man Soos My Pa Dié skitterprent is ’n kosbare sielsreis Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Juan, ’n talentvolle jong pianis en liedjieskrywer, verlaat sy ouerhuis om van sy pa, Attie, se alkoholisme te vlug – maar ander spoke maal in sy...
by Rick Bronkhorst | Oct 23, 2015
– Dis ek, Anna Kaalgestroopte meesterstuk Lees Meer Resensie Deur Martie Bester Terwyl hy vlerksleep by haar ma, is dit werklik Anna, Johanna se dogter, wat Danie du Toit se aandag trek. Met sy windmakerhouding en sjarme, is Johanna maklike prooi. Maar hy stel...
Recent Comments