Matilda en Matthys – ʼn Digter se fliek

Matilda en Matthys – ʼn Digter se fliek

– Matilda en Matthys ʼn Digter se fliek Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Matilda Steyn (Emma van Heyn) is besig met haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns. Sy is die teenpool van haar ma, Mireille (Bertha Le Roux-Wahl), ‘n “hopeless romantic” skrywer van...
Pamina Vermaak – Dis virseker vermaak

Pamina Vermaak – Dis virseker vermaak

– Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak Dis vir seker vermaak Lees Meer Resensie Deur Chanté Gorlt Kykers sal bly wees om te leer dat daar niks tragies omtrent Kabous Meiring se regie debuut – die rolprent, Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak – is nie. Gebaseer...
Beyond the Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal

Beyond the Light Barrier – ʼn Buitengewone Verhaal

– Beyond The Light Barrier ʼn Buitengewone Verhaal Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Beyond the Light Barrier, vernoem na die gelyknamige topverkoper deur die Suid-Afrikaner, Elizabeth Klarer, skep uitdaging tot uitdaging vir die dokumentêre...
Blindelings: Berekenend en Boeiend

Blindelings: Berekenend en Boeiend

– Blindelings Berekenend en Boeiend Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ek en mede-skrywer Gerhard Ehlers het destyds Terence Young se 1967 film, Wait Until Dark (met Audrey Hepburn) verskeie kere gekyk terwyl ons die draaiboek van die vollengte...