Bioskoop.co
  • Tuis
  • Nuus
  • Resensies
  • Videos
  • Omgee
  • Wen
  • Nuusbrief
  • Span
  • Kontak
Select Page
Blindelings: Bioskoop gesels met Ivan Botha, Donnalee Roberts en kie oor hul nuwe fliek 

Blindelings: Bioskoop gesels met Ivan Botha, Donnalee Roberts en kie oor hul nuwe fliek 

by Rick Bronkhorst | Aug 30, 2023

Bioskoop gesels met die ‘Blindelings’ akteurs en regisseur, Ivan Botha, Donnalee Roberts by die 11de kykNET Silwerskermfees te The Bay Hotel in Kampsbaai. Blindelings Akteurs: Donnalee Roberts (donnalee_r) Jacques Bessenger (jacquesbessenger) Wilhelm van...
Eerste kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie – En die wenners is…

Eerste kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie – En die wenners is…

by Rick Bronkhorst | Aug 30, 2023

– Silwerskermfees Toekennings Lees Meer Nuus Deur Dee Theart Na daar vir ’n paar heerlike dae in Kampsbaai nuwe films gekyk is, te veel springmielies geëet is en tot laataand gekarjakker en gekuier is met die “who’s who” van die televisie- en filmwêrelde, word...
Barbie: Soos ʼn ridder in ʼn pienk cadilac “red” sy fliekteaters – met nostalgie en styl

Barbie: Soos ʼn ridder in ʼn pienk cadilac “red” sy fliekteaters – met nostalgie en styl

by Rick Bronkhorst | Aug 21, 2023

– Barbie Soos ʼn ridder in ʼn pienk cadilac “red” sy fliekteaters – met nostalgie en styl Lees Meer Nuus Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ten tye van die skrywe van hierdie artikel het die rolprent Barbie amper 550 miljoen dollar by die Amerikaanse loket verdien....
Silwerskermfees maak weer ná Covid-19-pandemie sy buiging in Kampsbaai

Silwerskermfees maak weer ná Covid-19-pandemie sy buiging in Kampsbaai

by Rick Bronkhorst | Jul 18, 2023

– Silwerskermfees Maak weer ná Covid-19-pandemie sy buiging in Kampsbaai Lees Meer Nuus Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ná die omwenteling van die laaste drie jaar weens die Covid-19 inperkings, keer die Silwerskermfees uiteindelik weer vanjaar terug na sy...
Dertien Jaar se Deursettingsvermoë: Uga Carlini se dokumentêr Beyond the Light Barrier

Dertien Jaar se Deursettingsvermoë: Uga Carlini se dokumentêr Beyond the Light Barrier

by Rick Bronkhorst | Jun 30, 2023

– Dertien Jaar se Deursettingsvermoë Uga Carlini se dokumentêr Beyond the Light Barrier Lees Meer Nuus Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ná dertien jaar het ‘n Afrikaanse rolprentmaker uiteindelik haar dokumentêr voltooi oor ‘n Suid-Afrikaanse vrou wat glo ‘n...
« Older Entries
Next Entries »

Recent Comments

    Archives

    Categories

    • No categories

    Meta

    • Log in
    • Entries feed
    • Comments feed
    • WordPress.org
    • Facebook
    • X
    • Instagram
    BIOSKOOP © 2025 | BEPALINGS & VOORWAARDES | PRIVAATHEIDSBELEID | E-POS KENNISGEWING