by Rick Bronkhorst | Feb 23, 2024
– Matilda en Matthys ʼn Digter se fliek Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Matilda Steyn (Emma van Heyn) is besig met haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns. Sy is die teenpool van haar ma, Mireille (Bertha Le Roux-Wahl), ‘n “hopeless romantic” skrywer van...
by Rick Bronkhorst | Feb 23, 2024
– Frankie en Felipé ʼn komedie wat jou lagspiere kielie Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Frankie en Felipé is ʼn (romantiese) komedie wat gaan oor aanvaarding. Om jou gesinslede te aanvaar, om jou wederhelfte onvoorwaardelik te aanvaar, en...
by Rick Bronkhorst | Feb 9, 2024
– Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak Dis vir seker vermaak Lees Meer Resensie Deur Chanté Gorlt Kykers sal bly wees om te leer dat daar niks tragies omtrent Kabous Meiring se regie debuut – die rolprent, Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak – is nie. Gebaseer...
by Rick Bronkhorst | Jan 8, 2024
– Golden Globes Poor Things raap die groot toekenning toe onder Barbie se neus weg Lees Meer Nuus Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die Golden Globe-toekennings het hierdie jaar ʼn heel nuwe baadjie aangestrek. In die verlede het die Golden Globes se jurie uit...
by Rick Bronkhorst | Dec 29, 2023
Bioskoop gesels met die ‘Hans Steek Die Rubicon Oor’ boek skrywer en akteurs, by die 11de kykNET Silwerskermfees te The Bay Hotel in Kampsbaai. Hans Steek Die Rubicon Oor Boek Skrywer: Rudie van Rensburg (@rudievanrensburg1) Akteur: Tobie Cronjé Akteur: Pierre van...
Recent Comments