by HENDRIK LAMBERT | Sep 19, 2019
‘Fiela se Kind’ (2019) is gegrond op Dalene Matthee se boek, wat in 1985 gepubliseer is en waarvan daar in 1988 ‘n film die lig gesien het (onder regie van Katinka Heyns). Die nuwe vertelling is deur Brett Michael Innes en laat vandag se gehore die...
by HENDRIK LAMBERT | Sep 12, 2019
– Fiela se Kind “In ʼn tyd waar ʼn mens moes stilbly, praat hul oë meer as wat woorde sou kon” Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren As daar net één prentjie kon wees wat ek moes uitsonder wat my ewig sal bybly uit die 2019 rolprentweergawe van...
by HENDRIK LAMBERT | Sep 7, 2019
– Back of the Moon ‘n viering van die Sophia Town uit die vyftigerjare. Lees Meer Nuus Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die rolprent Back of the Moon is volgens die regisseur in sy kern ‘n liefdesverhaal – met bendelede as hoofkarakters- wat teen die landskap...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 23, 2019
– Ander Mens Taai. Toffie. Tarantino Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren ʼn Ander Mens handel oor Daniel Niemand (Bennie Fourie), die tipiese bleeksiel rekenmeester wat al ʼn stereotipe geword het. Alles loop deesdae verkeerd in sy lewe – as hy...
by HENDRIK LAMBERT | Aug 2, 2019
– The Adventures of Supermama Dié avontuur verskaf nie veel plesier nie Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Doris Ratabane (gespeel deur Nomsa Buthelezi) is te sien in The Adventures of Supermama as Johannesburg se eie superheld wat misdaad bekamp. Die storie...
Recent Comments