‘Dis ek, Anna’ het Suid-Afrika (en die wêreld) aan die gons. Gegrond op die gelyknamige outobiografiese roman, is die filmweergawe ‘n kaalgestroope meesterstuk. Dee Theart is die aanbieder in hierdie webisode en gee vir jou meer inligting oor die rolprent, terwyl Martie Bester ‘n insiggewende onderhoud metdie rolprent se regisseur, Sara Blecher, voer. Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.
Inligting
Speeltyd
120 min
Teks & Regie
Tertius Kapp |Sara Blecher
Webtuiste
Skerms
25
Ouderdomsbeperking
16 L V
Akteurs
Charlenè Brouwer, Marius Weyers, Nicola Hanekom, Izel Bezuidenhout, Morne Visser, Eduan van Jaarsveldt, Drikus Volschenk, Ilse Klink Elton, Landrew Hykie Berg, Elize Cawood
Sterre
5/5
Bruto Inkomste
0