
Bioskoop gesels met die akteurs, Ivan Botha, Donnalee Roberts en die regisseur van die rolprent, Beurtkrag, by die 10de kykNET Silwerksermfees in The Bay Hotel te Kampsbaai.
Aanbieder: Dee Theart (@deetheart)
Akteurs: Ivan Botha (ivanbotha17) & Donnalee Roberts (donnalee_r)
Regiseur & Kinemoatograaf: Jozua Malherbe (jozua_malherbe)
Regie, Kinematografie & Klank: Justin Yoko (@justin_yoko)
Vervaardiger: Rick Bronkhorst (@rickbronkhorst)
Inligting
Speeltyd
96 min
Teks & Regie
Ivan Botha, Tina Kruger(kortfilm skrywer) & Jozua Malherbe | Jozua Malherbe
Webtuiste
Skerms
∞
Ouderdomsbeperking
16 L V
Akteurs
Ivan Botha, Donnalee Roberts, Greta Pieterson, Ludwig Binge, Marion Holm
Sterre
4/5
Bruto Inkomste
0
