Animasie in Afrikaans is nie iets waarvan ‘n mens al dag hoor nie. In hierdie webisode plaas Bioskoop die kollig op die internasionale animasierolprent wat nou ook in Afrikaans te sien is, naamlik ‘Die Sneeukoningin’. Aanbieder en joernalis, Dee Theart, gesels met twee van die rolprent se stemkunstenaars, Heidi Mollentze en Antowan Nöthling. ‘Die Sneeukoningin’ is vrygestel in SA deur Indigenous Film Distribution. Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.
Inligting
Speeltyd
72 min
Teks & Regie
Vadim Sveshnikov, Vlad Barbe |Maxim Sveshnikov, Vlad Barbe
Webtuiste
Skerms
25
Ouderdomsbeperking
PG V
Akteurs
Pierre Breytenbach, Antowan Nöthling, Karen Wessels, Heidi Molenze, Bettie Kemp
Sterre
3/5
Bruto Inkomste
0