NUUS

Silwerskermfees

Die 12de Silwerskermfees nooi almal na Kampsbaai

Kies Jou Koppie Moer-Koffie

Resensies

Het jou gunsteling fliek ‘n gesogte 10/10 vanaf Bioskoop.co gekry? Kliek op ‘Lees Meer’ en vind uit.

Nuus

Varser as jou ouma se beskuit. Insiggewende nuus vanuit die bedryf vir die bedryf en kie.

Videos

Op die vraag af. Blitsig en kragtig vir die besige hedendaagse mens. Met inligting vir die bedryf en publiek

Die toonaangewende nuusbrief

in die Suid-Afrikaanse filmbedryf

Ons Fantastiese Span

Anna-Marie Jansen van Vuuren

Anna-Marie Jansen van Vuuren

Joernalis, Lektor & Resensent

Dr Anna-Marie Jansen van Vuuren is ʼn senior dosent en navorsingskoördineerder by die Film program van die Departement Visuele Kommunikasie, Fakulteit van die Kunste, by die Tshwane Universiteit van Tegnologie. Sy spesialiseer in navorsingsonderwerpe wat verband hou met “identiteit” en “uitbeelding” in Suid-Afrikaanse rolprentwese, maar in plain Afrikaans: sy hou van fliek – en om dieper na flieks te kyk.

Lees Meer

Dee Theart

Dee Theart

Joernalis & Resensent

Dee Theart het nog altyd ’n passie vir die kreatiewe wêreld gekoester. Sy het haar BDram-graad by die Universiteit van Stellenbosch behaal en nagraads Vertaling en Redigering studeer en met Cum Laude geslaag. Daarna en steeds, is sy bedrywig in vele aspekte van die vermaaklikheids- en mediabedryf.

Lees Meer

Gerhard Ehlers

Gerhard Ehlers

Lektor & Resensent

Gerhard Ehlers is ‘n film en televisie produksie dosent by die Boston Media House kampus in Sandton Johannesburg.Gerhard het homself nog altyd as ‘n storieverteller beskou, en reeds op Hoerskool die draaiboeke en regie van drie onafhanklike kortfilms nl: “Friendly Conscience”, “Die Heuningwyser”en “Sekelfontein”behartig.

Lees Meer

Rick Bronkhorst

Rick Bronkhorst

Stigter & Webmeester

Rick het in 2022 sy BA Film & TV Produksie graad te Kaapstad bekom. Hy het voorheen gekwalifiseer as kommersiele vlieenier by Stellenbosch Vlieg Klub met ‘n vastevlerk instriment gradering (SACAA CPL Fixed Wing, IR). Sy toekoms planne behels om homself as film vervaardiger in die vermaaklikheidsbedryf te vestig.

Lees Meer

Roelof Bezuidenhout

Roelof Bezuidenhout

Lektor & Resensent

Roelof Bezuidenhout is tans Hoof van Skool van die Hoër Sertifikaatkursus in Film, Televisie en Vermaaklikheid by AFDA in Port Elizabeth. Hy was ook voorheen ‘n lektor in Film, Data en Gradering by AFDA, asook lektor en Akademiese Bestuurder: Televisie, Radio en Klank, by Boston Media House in Pretoria.

Lees Meer

Ons Goedgunstige Borge

World deel van die Nie-Winsgewende Organisasie