Vir Altyd Webisode | Bioskoop

In gesprek met Ivan Botha en Donnalee Roberts

Marciel Hopkins
Film

Film

Info

Regie: Jaco Smit

Met: Ivan Botha, Donnalee Roberts, Illse Roos, Dirk Stoltz, Elize Cawood en Wilson Dunster

Musiek: Benjamin Willem

Marciel Hopkins

Marciel Hopkins

Aanbieder

Marciel Hopkins is tans ‘n sielkunde honneurs student by die Universiteit van Stellenbosch en sy het reeds haar BDram-graad verwerf. Sy is ‘n semi-finalis vir mej. Suid-Afrika 2016 en wil eendag haar eie besigheid as ‘n voorkomskonsultant begin.

Lees Meer

Ivan Botha en Donnalee Roberts is terug met hulle nuutste romantiese avontuurfilm, ‘Vir Altyd’. Dee Theart is die aanbieder in ons Bioskoop ateljee en Marciel Hopkins gaan maak kennis met Ivan en Donnalee by die pragtige Rhebokskloof wynplaas in die Kaap.

Verfilming en verwerking deur Rick Bronkhorst (onderhoudskote)Stanley June by MusicSwan Studios (ateljeeskote).

Stanley June by MusicSwan Studios (ateljeeskote)

Dee Theart Twitter: @deetheart
Marciel Hopkins Twitter: @MarcielHopkins1
Stanley June Twitter: @StanleyJune_

Kommentaar

kommentaar