Bioskoop kuier by Silwerskermfees 2017 | Bioskoop

Bioskoop aanbieder en joernalis, Anna-Marie Jansen van Vuuren, kuier by die Silwerskermfees 2017 in Kampsbaai en neem kykers agter-die-skerms.

 

Fees

Fees

Info

kykNET se Silwerskermfees, wat jaarliks in Kampsbaai gehou word, beoog om die Suid-Afrikaanse filmbedryf die platform te gee wat dit toekom.

kyknet.co.za

Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers, Blue Suspect Media.

Kommentaar

kommentaar