Mila Guy kuier op die Bioskoop bank | Bioskoop

Liewe Kersfeesvader’ is definitief nie jou tipiese Kersfeesfilm nie. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, gesels met Mila Guy, wat een van die hoofkarakters, Nonnie, vertolk. ‘Liewe Kersfeesvader’ is geskryf en geregisseur deur Etienne Fourie, vervaardig deur Stefan Enslin en uitgereik deur Faith In Motion Productions

Film

Film

Info

Teks: Etienne Fourie

Regie: Etienne Fourie

Met: Mila Guy, Morné Visser, Milan Murray, Dean-John Smith, Terence Bridgett, June van Merch, Melt Sieberhagen en Eloff Snyman.

Speeltyd: 113 min

Ouderdomsbeperking: 10–12PG L

liewekersfeesvader.co.za

Verfilming en verwerking deur Marius van Wyk

Kommentaar

kommentaar