Bioskoop Vier 1ste Bestaansjaar | Bioskoop

Vier 1ste Bestaansjaar

Bioskoop vier op 13 April 2016 een jaar as onafhanklike inligtingsbron oor die Afrikaanse, Suid-Afrikaanse filmbedryf. Dee Theart, Marius van Wyk, Gerhard Ehlers en Anna-Marie Jansen van Vuuren vier hierdie mylpaal en bedank Bioskoop se getroue lesers en kykers. Die twee ander Bioskoop spanlede, Rick Bronkhorst en Martie Bester, kon nie teenwoordig wees nie.

Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.

Kommentaar

kommentaar