Pietie Beyers vertolk een van die hoofrolle in Derick Muller se debuutfilm, ‘Wesens’. Bioskoop-aanbieder, Dee Theart, gesels met hom oor hierdie film via Zoom.

“Hierdie raaiselagtige wetenskapfiksie-film volg vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensie-diens Agente wat met behulp van onderskeidelik ʼn Super 8 en 16 mm-kamera ‘n vreemde voorwerp ondersoek wat op 3 Desember 1967 op ‘n boer se plaas in die Karoo geland het. Wat volg is die ontknoping van ‘n raaisel wat jou sal boei tot die laaste oomblik.”

Kyk ‘Wesens’ hier: https://boxoffice.dstv.com/watch-movie/wesens/p76794?deliveryType=Stream

Volg Dee Theart op Instagram: @deetheart
Volg Pietie Beyers op Instagram: @pietiebeyers

 

 

 

 

 

 

Inligting

}

Speeltyd

120 min

i

Teks & Regie

Derick Muller

Webtuiste

Skerms

s

Ouderdomsbeperking

13 VNL

Akteurs

Albert Maritz, Pietie Beyers, Randy Januarie

Sterre

4/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring