Bioskoop bied jou Eintlik Nogal Baie aksie | Bioskoop

Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs van ‘Eintlik Nogal Baie’ op die rooitapyt by rolprent se première by Emperor’s Palace in Johannesburg. ‘Eintlik Nogal Baie’ is geskryf deur Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, geregisseur deur Jacques Brand en is vrygestel deur M4gic-J Entertainment, Mad Robot en Times Media Films.

Film

Film

Info

Regie: Jacques Brand

Skrywer: Jarrod de Jong

Met: André Lotter, Marisa Drummond, Ashmund Martin, Zak Hendrikz, Elsabé Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsie Times, Hein De Vries, André Odendaal

www.eintliknogalbaie.co.za

Verfilming deur Marius van Wyk en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Kommentaar

kommentaar